Keur uit die bekendste en bemindste stories uit die Ou en Nuwe Testamente is byeengebring vir hierdie oorvertelling van die Bybel vir jong kinders. Getrou aan die oorspronklike teks, word die stories so aangebied dat kinders dit maklik sal verstaan en sal geniet. Hierdie versameling is ryklik geillustreer deur Brigitte Smith, terwyl Louise Smit, bekroonde teksskrywer en vervaardiger van gewilde televisieprogramme vir kinders soos Wielie Walie, Haas Das se Nuuskas, Pumpkin Patch, Kideo, Professor Fossie en die Dinosourusse en Mina Moo, die stories sprankelend oorvertel.
Die Bybel vir kleuters sal jare lank as n kosbare kleinood deur die hele gesin gedeel word.
Die Bybel vir Kleuters - Louise Smit
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Standard Delivery
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later