Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Bybel Vir ons Kinders oorvertel deur Helene de Villiers (1970). Groter as A4 Leêr, 168 bls. Leêr is redelik verweer. Boek binne se eerste paar bladsye (die voorwerk) het waterskade - die res in goeie leesbare toestand. Pragtige tekeninge.
.