| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
DIE BYBEL: WOORD VAN GOD?
n Kritiese evaluering van die Bybel as die Woord van God al dan nie.
Of mens die Bybel letterlik kan opneem en of dit werklik die onfeilbare Woord
van God kan wees, is n baie aktuele en sensitiewe onderwerp waarop gelowiges doodeenvoudig net nie klinkklare antwoorde kan kry nie.
Hierdie boek spreek nou hierdie probleem aan met feite wat uit die Bybel self kom.
Dit is gewis n boek met talle onthullings. Die skrywer voorsien dat die moderne mens sal aanhou bevraagteken en nie meer alles goedsmoeds net sal aanvaar nie.
Dis relevante leesstof vir mense wat rondom die kwessies antwoorde soek
SALEĀ