Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Daar is karakters war welbekend is, soos Abraham, die vader van die gelowiges; Jakab en sy twaalf seuns; Moses, die geduldige leier en koning Dawid, die man na God se hart... Dan is daar ook die karakters wat oënskynlik in die skemerwêreld van the ugterverhoog vertoef het, soos Jehu, Joas en Hiskia, en ander wat los staan in hui : Nehemia en Esra, Mordegai en Ester. n die Bybelvaman word al die karakters en hul lotgevalle saamgesnoer in 'n epiese roman met meesleurende aksie, groot persoonlikhede en die tema van goed en kwaad. 'n'Boeiende vertelling waarin karakters mense word met ideale, hartstogte, ambisies en dikwels verskuilde agendas. Merkwaardige verhale van liefde en konflik. van die menslike en die bonatuurlike ontvou saam met die agtergrond waarteen dit afgespeel het. Jaco Thom bied in hierdie boek 'n geheelbeeld van die Bybelse verhaal, van Genesis tot Openbaring, wat onontbeerlik is vir die onbedrewe Bybelleser. En vir diegene wat met die verhaal vertroud is, bied dit wonderlike nuwe insigte.
Kondisie: 3