This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BargainLot3270

Similar products

Die Bybelroman
Sold

Die Bybelroman

Secondhand 1 was available
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
664736811

Skrywer: Jaco Thom

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed



Daar is karakters wat welbekend is, soos Abraham, die vader van die gelowiges; Jakob en sy rwaalf seuns; Moses, die geduldige leier en koning Dawid, die man na God se hart Dan is daar ook die karakters wat oënskynlik in die skemerwêreld van die agterverhoog vertoef het, soos Jehu, Joas en Hiskia, en ander wat los staan in hul eie situasie: Nehemia en Esra, Mordegai en Ester.

Hier word al die karakters en hul lotgevalle saamgesnoer in n epiese roman met meesleurende aksie, groot persoonlikhede en die tema van goed en kwaad. n Boeiende vertelling waarin karakters mense word met ideale, hartstogte, ambisies en dikwels verskuilde agendas. Merkwaardige verhale van liefde en konflik, van die menslike en die bonatuurlike ontvou saam met die agtergrond waarteen dit afgespeel het.

Jaco Thom bied in hierdie boek n geheelbeeld van die Bybelse verhaal, van Genesis tot Openbaring, wat onontbeerlik is vir die onbedrewe Bybelleser. En vir diegene wat met die verhaal vertroud is, bied dit wonderlike nuwe insigte.