Die Bybelse Vas

Die Bybelse Vas

3 available / new
Indicative market price: R280.00
Only 3 left – grab it before it’s gone!
R260.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781779880680
Bob Shop ID
635799741

Die Bybelse vas is 'n omvattende studie en eietydse uiteensetting van hoe die Bybelse vas gelowiges kan versterk in geloof en hulle verhouding met Jesus Christus verdiep. Wanneer ons verstaan hoe om te vas en waarom ons dit doen, betree ons nuwe hoogtes van vryheid, geestelike vuur en oorwinning wat vir alle gelowiges deur Christus bewerk en beskikbaar gestel is. Die Bybelse vas ontsluit die verborge kern van geestelike gesag en berei lesers voor om meer van God in hulle daaglikse wandel te ontdek en te ontvang. Deur doelbewus die rumoer en bedrywighede van die wêreld opsy te skuif, skep ons meer ruimte vir God, sy stem, sy Woord, sy vrede en sy herstellende teenwoordigheid. Vas is 'n geestelike gebaar van onderwerping en innerlike verootmoediging aan God se gesag en sy koninkryk wat lewensveranderinge gevolge kan hê, want wanneer ons voor God neerbuig, lig Hy ons op. Elke kind van God is bestem om die misterie van die transformerende krag van die Bybelse vas vir daadwerklike deurbrake op elke vlak van hulle lewe te ontdek en ervaar. Die Bybelse vas is jou sleutel vir die deure na vryheid, oorwinning en 'n ongeskonde verhouding met die Drie-enige God.

Add to cart

Recently viewed

See more
The Drifters - The Drifters On Broadway
R35.00
MH de Kock Ten Shillings 1950 E/A - A30 - VF+
R850.00 No bids
The Complete Cat Owner`s Manual - Hardcover - Susie Page
R50.00
Portable Headphone Storage Protection Bag for Marshall MAJOR II, Size: 28 x 22.5 x 13cm
R438.38

Similar products

Die Bybelse omgewing.
R250.00
In die Skuilplek van die Allerhoogste - Solly Ozrovech (`n Bybelse Dagboek)
R22.17
3-boek Bundel – Bybelse Wysheid, Die Dooieseerolle en Kinderleiding
R99.00
Die Arabiese Opstande - Dr Willem Cloud - Vervullings van Bybelse profesiee oor eindtyd
R40.00