Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Potchefstroom, 1988. Hardeband, 232 bladsye. Baie goeie toestand. Minder as 1kg.
INHOUDSOPGAWE
1. Hoe werk hierdie geslagsregister?
1.1 Die nommersisteem
1.2 Die betekenis van simbole en afkortings
1.3 Hoe om ‘n persoon se naam op te spoor
2. Die redes vir die ontstaan van hierdie geslagsregister
3. Die voorgeskiedenis van die familie Cronjé
4. Die Cronjés trek Natal toe
5. Die Biggarsberg
6. Die wit Cronjés en die swart Cronjés
7. Die Ermelokerk en die Judithkerk
8. Gebeurtenisse in die lewe van Carel Pieter Cronjé
9. Verwantskappe met bekende persone
10. Byname en plaasname
11. Ondertrouery
12. Familiewapens
13. Testament van Susanna Maria Pieters
14. Kwartierstate van die voorouers
15. Bedankings
16. Die Afstammelinge van Abraham Marthinus Cronjé
17. Die Afstammelinge van Pieter Christiaan Cronjé
18. Foto-album
19. Register van vreemde vanne
20. Bronnelys