Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
“DIE DAG VAN AFREKENING”
Rooi Jan, No. 10 - Casper H. Marais
Rooi Jan maak ’n geweldadige einde aan grootseur Amos Haacker se skrikbewind langs die Grootrivier (sien boek #9).
Nuwe, geredigeerde uitgawe - gepubliseer deur GROENHEIDE BOEKE.
• VORIGE UITGAWE/DRUK OF TERUG VANAF BOEKWINKEL •
Eerste uitgawe, tweede druk, 2013 | 109 bladsye.
ISBN: 978-0-9870324-0-9
•••