Die Dagboek van Johannes Meintjies en Jeugjare (geteken) volledig stel van 4
Deur Johannes Meintjies
Uitgegee deur Bamboesberg Uitgewers, eerste uitgawes.
harde bande met fotos,
1- 1941 - 1947, uitgegee in 1961, bokant se bladsye met 'n koffie merk kol (alle bls) , sien asb die fotos, anders in goeie toestand, 192 bls.
2- 1947 - 1951, uitgegee in 1972, laaste leeg bladsye se hoekie is reggemaak, sien asb foto, 220 bls., goeie toestand.
3- 1951 - 1955, uitgegee in 1975, 209 bls, in goeie toestand.
Jeugjare, uitgegee in 1963, beperkte oplaag, nommer 340, en geteken deur die skrywer, ou biblioteek boek, buiteblad met 'n paar vuil-merkies , 181 bls, goeie toestand.