R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die Daniel-plan - Rick Warren - CUM - 2013 - 368 + resepte - Sagteband in mooi, skoon en stewige toestand.
Posgeld en verpakking R38.00
Aramex (store to door) pos-opsie ook beskikbaar.
Wil jy graag fisiek, emosioneel en geestelik gesonder leef? Dan is Die Daniël-plan vir jou bedoel.
Rick Warren, Daniel Amen en Mark Hyman moedig met hierdie leefplan lesers aan om hul gesondheid net so belangrik as hul gees te ag.
Die plan fokus op vyf basiese beginsels:
Vertrou op God se krag (geloof)
Eet gesonde en lekker kos (kos)
Beweeg in die rigting van goeie gesondheid (fiksheid)
Dink beter en skerper om sukses te behaal (fokus en gebruik jou brein)
Genesing vir jou lewe (jou vriende se rol)
Rick Warren en sy medeskrywers nooi lesers om die beginsels in dié boek in 40 dae daadwerklik toe te pas. Die boek bied ook resepte en oefen-idees en lesers kan op die webtuiste gaan kyk vir meer ondersteuning.
Die Daniël-plan is ’n radikale gesondheidsboek wat wêreldwyd gelees én geleef gaan word.