Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Medium sagteband
64 bladsye
Goeie toestand
Ordentlik snaaks, ordentlik slim... Die Deng van Gauteng is n bundel van limericke wat met tong-in-die-kies humor en skerp waarneming die alledaagse en die absurde vier. Philip de Vos se speelse rym en Piet Grobler se illustrasies maak hierdie n perfekte boek vir die bedkassie of die gastebadkamer.