| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe deur Human & Rousseau in 1966.
Nommer drie in die Silberstein-reeks.
Boek en omslag toon gebruik maar is nog heel goed vir ouderdom. Omtrent drie klein ink onderstrepings en so paar potloodaantekeninge op die aanvangsblaaie maar verder skoon en leesbaar.
