Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Derde Oorlog teen Mapoch deur Hans Pienaar. Glans sagteband, 295 bladsye. Buiteblad effens verweer. Boek goeie toestand.
Die Derde Oorlog teen Mapoch is 'n reis oor 'n honderd jaar van konflik tussen wit en swart - Boer en Mapogger - in die Oos-Transvaal.