R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Toestand: Goed Eerste druk, Umuzi, 2017, Groot formaat Sagteband - Roman - 341pp. ISBN 9781415207475. S.J. Naudé het met sy eerste boek, die kortverhaalbundel Alfabet van die Voëls, reeds groot indruk op die letterkundeverhoog gemaak. Sy tweede publikasie, Die derde spoel, het die UJ-prys vir fiksie, die Eugène Marais-prys en die kykNET Rapportprys vir 2018 ontvang, asook die kroon van pryse, die Hertzogprys vir beste prosawerk, en die kortlys vir die Helgaard Steyn prys vir skryfkuns. Naudé se vars, nuwe styl het resensente beïndruk. Op die oog af lees die roman soos n speur-spanningsverhaal waar die hoofkarakter se soeke na n verlore filmrol en n verdwene minnaar hom na verskeie wêrelddele neem, dikwels in gevaarlike omstandighede. Maar die boek bied verskeie lae wat die ywerige leser kan ontgin. Die karakter, Etienne, en sy omswerwinge is die gegewe waarbinne verskeie temas aangebied word, insluitend vreemdelingskap, melankolie, liefde en seksualiteit, die kunste (musiek, skilderwerk, filmkuns), filosofie, Vigs, verlies en n bemoeienis met die onbereikbare verlede.
We combine postage, so do look at our other items on offer.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.