Die Derde spoel -- S. J. Naudé Die Derde spoel -- S. J. Naudé Die Derde spoel -- S. J. Naudé Die Derde spoel -- S. J. Naudé Die Derde spoel -- S. J. Naudé Die Derde spoel -- S. J. Naudé
Die Derde spoel -- S. J. Naudé Die Derde spoel -- S. J. Naudé Die Derde spoel -- S. J. Naudé Die Derde spoel -- S. J. Naudé
Die Derde spoel -- S. J. Naudé
+2

Die Derde spoel -- S. J. Naudé

Secondhand 1 available
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 8 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
654962638

Toestand: Baie goed

Eerste druk, Umuzi, 2017, Groot formaat Sagteband - Roman - 341pp. ISBN 9781415207475. S.J. Naudé het met sy eerste boek, die kortverhaalbundel Alfabet van die Voëls, reeds groot indruk op die letterkundeverhoog gemaak. Sy tweede publikasie, Die derde spoel, het die UJ-prys vir fiksie, die Eugène Marais-prys en die kykNET Rapportprys vir 2018 ontvang, asook die kroon van pryse, die Hertzogprys vir beste prosawerk, en die kortlys vir die Helgaard Steyn prys vir skryfkuns. Naudé se vars, nuwe styl het resensente beïndruk. Op die oog af lees die roman soos n speur-spanningsverhaal waar die hoofkarakter se soeke na n verlore filmrol en n verdwene minnaar hom na verskeie wêrelddele neem, dikwels in gevaarlike omstandighede. Maar die boek bied verskeie lae wat die ywerige leser kan ontgin. Die karakter, Etienne, en sy omswerwinge is die gegewe waarbinne verskeie temas aangebied word, insluitend vreemdelingskap, melankolie, liefde en seksualiteit, die kunste (musiek, skilderwerk, filmkuns), filosofie, Vigs, verlies en n bemoeienis met die onbereikbare verlede.


Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click --->     HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.
Add to cart

Recently viewed

See more
Limoges France Echt Cobalt Blue and 22k Gold Square Dish
Secondhand
R255.00
69% OFF
Professional Cake Decorating Head Color Silvery
New
R123.00 R393.00
New For Toyota Land Cruiser LICENSE PLATE LAMP Light Bulb Socket 9007599011
New
R350.00
FLICKER CLEAR WARM ORANGE 5mm LED 603nm 3.2V 3000mcd 20mA 240706
New
R1.08

Similar products

Die Derde Rit / Elise Muller
Secondhand
R35.00
Die Derde Seisoen - Nickey van Schalkwyk
Secondhand
R15.00
Die Derde Graf - Van Niekerk, Calvyn
New
R275.00
Die derde oog - Etienne Leroux
Secondhand
R50.00