Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek is in baie goeie toestand, stewig en skoon. Geen inskripsies. Die blaaie en stofomslag is liggies vergeel; laasgenoemde het 'n paar klein randskeurtjies. Die grootste hiervan is aan die onderkant voor, direk langs die rug.
Uitgewer : Nasionale Pers Bpk
2e Druk, 1942
Taal : Afrikaans
Hardeband : 40 bladsye
Afmetings : 210 x 145 x 8 mm (L x B x D)
Item Massa: <0.2 kg
Toestand: Gebruik