Die ding in die riete, verhale byeengebring deur Jean Lombard

Die ding in die riete, verhale byeengebring deur Jean Lombard

Secondhand 1 available
R75.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
648256875

Sagteband met 193 bladsye in mooi toestand. Inleiding deur Antjie Krog.

Die bundel bestaan uit vyf afdelings, waarvan In die begin wegspring met uittreksels uit die Bybel: eers die verleidingsverhaal uit Genesis en daarna dele uit Job, direk aangehaal uit die Nuwe Vertaling van 1983. Naas hierdie uittreksels staan San-verhale, oorvertel deur GR von Wielligh in Mitologie en Legendes, deel 1 van sy Boesman-Stories (vier dele, 19191921). Hierdie konstellasie in die eerste afdeling bring n interessante gesprek teweeg tussen die bekende ontstaansverhaal van die Bybel en dié van die San. Volgens laasgenoemde was daar, toe die diere en die mense gemaak is, nog geen kos en water nie en moes hulle self n plan beraam om dit in die hande te kry. In hierdie plan speel die groot Slang met die blink steen op sij* kop n deurslaggewende rol, maar wel n rol wat anders is as dié in die Bybelse verhaal. Wat in baie van hierdie slangverhale opval, veral in die San-stories, is die treffende slot dikwels n universeel geldige motto, les of waarskuwing oor die lewe. Die slot van Von Wielligh se Die Diere vra om kos en water lui: En so bestaan die wêreld vandag nog: Die een leef van die ander, en sonder die ander kan die een nie bestaan nie. En die reeds aangehaalde Die slang in die tuin met die volgende maning: Toet die engele van die dood gekom; hyt sy skadu oor al wat mens en dier en plant is, gegooi.

Add to cart

Recently viewed

See more
18% OFF
JAMIE OLIVER JAMIE'S DINNERS FIRST EDITION
Secondhand
R450.00 R550.00
MIDDLE CLAMP KIT ( WG ) STR120
New
R52.90
50% OFF
JIAFA JF-609-0.8 Pentalobe 0.8 Screwdriver for iPhone Charging Port Screws (Blue)
New
R161.00 R321.00
Der Perkussions-Revolver by Günter Schnitt (Text in German)
Secondhand
R80.00 No bids

Similar products

Hoogtepunte in die Afrikaanse Verhaalkuns - Byeengebring deur AP Grove
Secondhand
R75.00
`n Fluit in die Riet - Gedigte deur Louis Eksteen
Secondhand
R40.00
Die ding in die riete
Secondhand
R40.00
Die Agterbankers deur Jean Charles
Secondhand
R35.00