Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Versameling grappe wat Kerneels Breytenbach uit alle oorde versamel het om die oorlog tussen die geslagte behoorlik te dokumenteer. Die grappe wissel van die doodonskuldige tot die wat jou ouma dalk sal laat bloos. Elke grap is egter sorgvuldig uitgekies om lesers en hul vriende lekker te laat lag.
TITLE: Die Ding Tussen Mans en Vroue
AUTHOR: Breytenbach, Kerneels
SKU: 9780798150729
PUBLISHER: Human & Rousseau
DATE PUBLISHED: 2009
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 168
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 212x135
WEIGHT: 190 gr