Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Aan die hand van die mooi rebelse Dalena ontdek Mart 'n wereld waaroor baie tienermeisies net in die donker fluister. So begin 'n inisiasieproses wat met opwinding maar ook met ontnugtering en pyn gepaard gaan. Die dinge van 'n kind is 'n onthutsende eerlike boek oor vrouword en die verlies van onskuld op seksuele politieke en morele vlak.
TITLE: Die Dinge van 'n Kind
AUTHOR: Van der Vyver, Marita
SKU: 9780624080039
PUBLISHER: Tafelberg
DATE PUBLISHED: 2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 259
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 198 x 130
WEIGHT: 260 gr