Die Dingesfabriek: Jannus en Kriek Krimp Die Dingesfabriek: Jannus en Kriek Krimp Die Dingesfabriek: Jannus en Kriek Krimp
Die Dingesfabriek: Jannus en Kriek Krimp Die Dingesfabriek: Jannus en Kriek Krimp Die Dingesfabriek: Jannus en Kriek Krimp

Die Dingesfabriek: Jannus en Kriek Krimp

1 available / secondhand
R80.00
Want to pay less?
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
645289466

Die derde avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op n ontdekkingstog gaan. In Jannus en Kriek onder die see, is hulle met Oupa se duikboot diep onder die Suid-Atlantiese oseaan in, om n reuse-eier terug te neem na waar dit gevind is. In hierdie boek wys Oupa Dinges hulle sy nuutste uitvinding: n laserstraal wat n enkele koringkorrel  eensklaps so groot kan laat groei dat n mens n hele brood daarvan kan bak. Maar dinge loop skeef toe dié SuperMega-Vergroterstraal per ongeluk van n spieël weerkaats en Jannus en sy oupa tref. Die twee van hulle begin krimp en krimp . . .

TITEL: Die Dingesfabriek: Jannus en Kriek Krimp

OUTEUR: Elizabeth Wasserman

TAAL: Afrikaans

SKU: 9780624062851

UITGEWER: Tafelberg Publishers Ltd

PUBLIKASIEDATUM: 2013

BLADSYE: 56

Sagteband.  Tweedehands, boek lyk nog nuut.



Add to cart

Recently viewed

Personality Theories PYC201-5 Unisa
R100.00

Similar products

Liena En Ek En Die Celeb - Ida Strydom
R120.00
Lili en die Ponie en Ander Stories - Helen Bailey [Emma Thomson se Lili die Wensfeetjie]
R95.00
Winnie-die-poeh en die reuse heuningkoek
R35.00
DIE LEEU EN DIE MUIS - N` FABEL VAN ESOPUS
R30.00