This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Daaglikse inspirasie vir die doelgerigte lewe deur Rick Warren
Secondhand
R40.00
Die Doelgerigte Lewe
Secondhand
R35.00
Die doelgerigte lewe joernaal Rick Warren
Secondhand
R87.00
Die Geheim van 'n Doelgerigte Lewe Peter Pollock
Secondhand
R60.00
Die Doelgerigte Lewe (Afrikaans, Paperback)
Sold

Die Doelgerigte Lewe (Afrikaans, Paperback)

New 10 were available
Indicative market price: R200.00
R165.00
18% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
LYPC-3317-GA90
Bob Shop ID
287484961
Die Doelgerigte Lewe (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days



Die mees basiese vraag waarvoor elkeen in die lewe te staan kom, is: Hoekom is ek hier? Wat is my doel?

Volgens Rick Warren l die antwoord by God en Sy ewige doel met elke mens se lewe. Ware betekenis en belang kom van insig in en vervulling van die doel waarvoor God jou op die aarde geplaas het.

Die doelgerigte lewe stel jou in staat om te begryp waaroor die lewe eintlik gaan, en om die lewe te begin leef waarvoor God jou geskep het.

Met behulp van Bybelse verhale en Skrifaanhalings, verduidelik Warren God se vyf doelwitte vir jou:

¿ Jy is beplan vir God se behae: Jou eerste doel is om Hom opreg te aanbid.

¿ Jy is gevorm vir God se familie: Jou tweede doel is om opregte sielsgemeenskap te ervaar.

¿ Jy is geskep om soos Christus te word: Jou derde doel is om opregte dissipelskap te leer.

¿ Jy is gevorm om God te dien: Jou vierde doel is om opregte bediening te beoefen.

¿ Jy is gemaak vir ¿n sending: Jou vyfde doel is om opregte Evangelieprediking uit te leef.

Hierdie hersiene en uitgebreide weergawe beklemtoon die vraag: Wat op aarde doen ek hier? Dit is ook die lewensboodskap wat Rick Warren, stigterpastor van Saddleback Church. Die boek is in boeiende styl geskryf en in 42 kort hoofstukke ingedeel wat as dagstukkies gelees kan word, deur kleingroepe bestudeer en deur kerke gebruik kan word.

Features

SummaryDie doelgerigte lewe stel lesers in staat om te begryp waaroor die lewe eintlik gaan, en om die lewe te begin leef waarvoor God hulle geskep het. Deur die gebruik van Bybelse verhale en deur die Bybel self te laat praat...
AuthorRick Warren
PublisherStruik Christian Books
Release date20151101
Pages359
ISBN1-4153-3348-3
ISBN 13978-1-4153-3348-8

Recently viewed

See more
Corsodyl Mouthwash Antibacterial original
New
R181.00
Vintage VDO Fahrrad Tachometer Lapel Pin
Secondhand
R75.00
BAHRAIN COVER
Secondhand
R4.00 No bids
The Hanna-Fontana Band Featuring Jake Hanna And Carl Fontana ‎– Live At Concord - Vinyl - Vi...
Secondhand
R349.00

Customer ratings: 1 ratings

thank you received in excellent condition very happy
28 Nov 2017