Die Doelgerigte Lewe

New
1 available
R150.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
BB-0695
Bob Shop ID
591721759

Die Doelgerigte Lewe

Condition: Pre-owned; Very Good (VG)

Author: Rick Warren

ISBN: 978-1-4153-3348-8

Die mees basiese vraag waarvoor elkeen in die lewe te staan kom, is: Hoekom is ek hier? Wat is my doel? Volgens Rick Warren l die antwoord by God en sy ewige doel met elke mens se lewe. Ware betekenis en belang kom van insig in en vervulling van die doel waarvoor God ons op die aarde geplaas het.

Die doelgerigte lewe stel lesers in staat om te begryp waaroor die lewe eintlik gaan, en om die lewe te begin leef waarvoor God hulle geskep het.

Deur die gebruik van Bybelse verhale en deur die Bybel self te laat praat, verduidelik Warren God se vyf doelwitte vir ons elkeen:

Ons is beplan vir God se behae: Jou eerste doel is om Hom opreg te aanbid
Ons is gevorm vir God se familie: Jou tweede doel is om opregte sielsgemeenskap te ervaar
Ons is geskep om soos Christus te word: Jou derde doel is om opregte dissipelskap te leer
Ons is gevorm om God te dien: Jou vierde doel is om opregte bediening te beoefen
Ons is gemaak vir 'n sending: Jou vyfde doel is om opregte Evangelieprediking uit te leef

Hierdie hersiene en uitgebreide weergawe beklemtoon die vraag: Wat op aarde doen ek hier? Dit is ook die lewensboodskap van Rick Warren, stigterspastor van Saddleback Church. Die boek is in 'n boeiende styl geskryf en in 42 kort hoofstukke (ses weke) ingedeel wat as dagstukkies gelees kan word, deur kleingroepe bestudeer en deur kerke gebruik kan word.

How We Grade Our Books

New (N): Brand New Book

Excellent (EX): The book has no torn or missing pages, has no writing or highlighting. It's like new.

Very Good (VG): The book has no torn, missing pages, writing or highlighting. Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book.

Good (G): This book has no large tears or any missing pages, but it may contain very little writing or highlighting. A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelf wear; maybe an inscription inside or some shelf wear or a small tear or two on the dustjacket.

Acceptable (AC): This book has no missing pages and may have considerable writing or highlighting but the text must not be obscured.

 

More from this seller

View all
Kate: The Making of a Princess Paperback
R75
R30 shipping
A Dictionary of South African English
R120
R30 shipping
The Secret Life of Leonardo Davinci DVD Brand New
R120
Bryan Adams - Till I Die CD (Pre-owned)
R30
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Die Besoeker `n episode in die lewe van Eugéne Marais
R160
R30 shipping
38% OFF
Dit is die lewe - Anna-Marie Franken
R100 R160
WARREN, Rick - Die Doelgerigte Lewe : Wat op aarde doen ek eintlik hier ? - (Pragtige Sagteband)
R22
Die doelgerigte lewe deur Rick Warren
R40