Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Rick Warren
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Hierdie boek sal jou help om te verstaan waarom jy leef, en wat God se wonderlike plan vir jou is - sowel hier en nou as in die ewigheid. Rick Warren sal jou gids wees tydens 'n persoonlike geestelike reis van 40 dae wat jou 'n nuwe antwoord op die lewe se belangrikste vraag sal gee: Wat op aarde doen ek nou eintlik hier?
As jy weet waarom God jou geskep het, sal jy minder stres beleef, jou energie kan fokus, jou besluite vereenvoudig, betekenis aan jou lewe gee, en belangrikste, jouself vir die ewigheid voorberei.
Die doelgerigte lewe is 'n boudruk vir 'n Christelike lewe in die 21ste eeu - 'n leefwyse wat op God se ewige waardes gegrond is, en nie op kulturele waardes nie. Met meer as 1 200 Skrifaanhalings en -verwysings daag dit die gewone omskrywings van aanbidding, gemeenskap, dissipelskap, bedienings en evangelisme uit. In die tradisie van Oswald Chambers bied Rick Warren wysheid oor die kern en wese van die lewe.
Dit is 'n boek van hoop en uitdaging wat jy weer en weer sal lees. Dit gaan 'n klassieke teks word wat talle toekomstige generasies op prys gaan stel.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.