Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
DIE DOGTER VAN JAN VERDOREN deu Ela Spence
Hardeband sonder stofomslag in goeie toestand. Bladsye effens verkleur. Kleeflintmerke voor en agterin. Hierdie boeke was veral bekend onder die boekklublesers van vergange dae wat 'n voorkeur gehad het vir hoogstaande Afrikaanse skrywers van formaat. 'n Baie goeie leeskopie. Stewig gebind. Posgeld en verpakking R25.00.