Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Van 2006 tot 2011 het dr. Dawie van Velden honderde lesers se mediese vrae in Huisgenoot beantwoord. Die dokter as vennoot is 'n versameling van dr. Dawie se reguit, eenvoudige antwoorde.
Paperback. Afrikaans. Protea. 2011. In Good Condition.