| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
TITLE: DIE DOKTER VAN SAN MICHELE
AUTHOR: AXEL MUNTHE
CONDITION:
Hard Cover
Minor damage to the dust jacket
STORY: Hierdie ware verhaal van 'n gesogte vroue-arts se ervarings in Parys, Rome en op die eiland Capri is waarskynlik die beroemdste dokters-roman van alle tye. Dit is reeds in meer as veertig tale vertaal en die Engelse uitgawe alleen het tot dusver reeds meer as tagtig herdrukke beleef.
Daar is iets in vir elke mens," het die beroemde mev. Patrick Campbell van hierdie boek gesê, en dit is waarskynlik die belangrikste rede vir sy wêreldwye sukses.
Die skrywer, Axel Munthe, se lewe was een vol vroue en vreemde kontraste. Hy het rykdom geken en armoede, hy het beroemdheid geken en verguising; hy het die lewe in sy volheid geniet en daar was 'n tyd toe hy blind was en alleen.
Al hierdie elemente, gepaard met die skrywer se egtheid en passie vir die lewe, maak van hierdie verhaal 'n aangrypende leeservaring.
| 22CM X 14CM X 4,5CM |
| 0,64 KG |