This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Boekesmous1126

Similar products

DIE DOKUMENTE. MAGERSFONTEIN O MAGERSFONTEIN. Geteken deur wyle Limpie Basson.
Sold

DIE DOKUMENTE. MAGERSFONTEIN O MAGERSFONTEIN. Geteken deur wyle Limpie Basson.

Secondhand 1 was available
R200.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
#1326
Bob Shop ID
197728023

LE ROUX, ETIENNE. DIE DOKUMENTE. MAGERSFONTEIN O MAGERSFONTEIN. Onderteken en gedatteer, op voorste vry-endblad, deur die befaamde akteur, regisseur, ontwerper en radiopersoonlikheid, wyle Limpie Basson. Kaapstad: Human & Rousseau, 1990. Eerste Uitgawe. . "Die dokumente word van die belangrikste dokumente in verband met die verbod op Etienne Leroux se roman en die opheffing daarvan gebundel. Dit verskyn tien jaar ná die tweede beslissing van die appèlraad en bestaan onder meer uit die opdrag van die Minister van Binnelandse Sake aan die Appèlraad om die beslissing dat Magersfontein, o Magersfontein! nie ongewens is nie, te heroorweeg, gevolg deur briewe oor en weer van die Direkteur van Publikasies en Human & Rousseau, die betoë pro en contra die verbod en die beslissing van 1977, met die minderheidsverslag van A.P. Grové en C.D. Fuchs, waarvolgens die roman verbied is." 128 Bls, s+w fotos en illus. 140x220mm Hoog. Baie Goed. . Prent-gelamineerde Hardeband. (#0001326)

boereoorlog, sensuur, persvryheid, suid afrika,

Customer ratings: 1 ratings

Excellent, and quick service!
21 Sep 2015