Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Juweel-novelles, waarvan bekende Afrikaanse skrywer Audrey Blignault eens redaktrise was, bestaan uit vertalings van geselekteerde novelles buite die Engelse taalgebied. Die Dood van Iwan Iljitsj is histories relevant want dit was die eerste boek in hierdie reeks.
Skaars hardebandboekie in netjiese toestand. Die teksblaaie is skoon en ongemerk, behalwe vir 'n doodgetrekte naam bo-aan die eerste blanko. Die band is stewig. Ligte randskade, asook roesmerkies aan die prelims.
Uitgewer : Nasionale Boekhandel
1e Afrikaanse Uitgawe, 1960
Na Afrikaans vertaal deur Alewyn Lee
Hardeband : 107 bladsye
Afmetings : 185 x 110 x 15 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik