Die dood van 'n drosterᅮ[5][6] speel af in 'n apokaliptiese tydperk waar die wereld besig is om deur atoombomme vernietig te word. Die soldaat Jan Smit dros van sy eenheid op die verwoeste Bosveldse dorpie Louterwater wanneer hy Lilly, 'n vrou uit sy verlede, weer raakloop. Saam met haar gaan hy dan op soek na sy verlore dogtertjie, Clara. Terwyl hy in 'n ondergrondse sel op sy teregstellers wag na sy skuldigbevinding vir sy drostery, vertel hy die storie van die soektog en sy verlede. Die gegewe vind neerslag in 'n meer dimensionele soeke na sin in 'n wereld waar uiteindelik geen bevryding moontlik is nie, met 'n toepassing op die Bybelse eindtye en Jan Smit se reis as 'n soort hellevaart.

Title: Die Dood van 'n Droster
Sub Title:
Author: Chris Pelser
Publisher:
Year:
Number of pages:
ISBN: 628018150
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.