Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die teregstelling van die Engelsman Charles Leo Cox deur die Vrystaatse Regering in 1856 vanweë die moord op sy vrou en kinders het dwarsdeur Suid-Afrika n sensasie veroorsaak.
Aan die hand van die dokumentasie oor hierdie opspraakwekkende saak wat bewaar gebly het, het Karel Schoeman die lewe en dood van Cox gerekonstrueer, en daarmee op lewendige en leesbare wyse aan die vroeë jare van die Vrystaatse geskiedenis gestalte gegee..
Please refer to the images which are images of the actual item on sale, they form part of the listing for item condition.
I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON BOBSHOP. CLICK ON THE BOBSHOP ICON BELOW TO VIEW.