Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ella Neser befaamde speurder uit die Abel-trilogie en meer onlangs Die verdwyning van Billy Katz is weer op die spoor van ân raaiselagtige moord. In ân voorstad van Johannesburg word Clara Heyns voorbeeldige moeder van twee dood gevind met engelvlerke aan. Die storie is briljant aanmekaargesit met ân plot wat die slimste leser sal fnuik.
TITLE: Die dood van 'n goeie vrou
AUTHOR: Chris Karsten
SKU: 9780798174183
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 16/10/2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 448
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr