Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hanna Bagiano is in twee verdeel toe sy meegedeel word dat sy dringend na Engeland moet reis. Haar ouma Maryna Lourens het afgesterf en die prokureursfirma in Londen moet Hanna se identiteit verifieer voordat hulle haar ouma Maryna se boedel kan afhandel.
Softcover. English. Naledi. 2014. ISBN: 9781920654610. 368 pp. Good. Book No: 61240