This item has closed 3 buyers bought 3 items

Similar products

Vorster - Die Mens - John D'Oliveira AFRIKAANS
Secondhand
R190.00
Eilande in die Vaalrivier (Afrikaans) | P. C. Grey
Secondhand
R90.00
The Glittering Road - Kimberley 1874-1876 (Hardcover) - McNish, J. T.
Secondhand
R260.00
Moedswillig die Uwe: Persoonlikhede van die Noorde [Afrikaans] | Dirk Richard
Secondhand
R125.00
Die Dorslandtrek - 1874-1881 (Afrikaans, Hardcover)
Sold

Die Dorslandtrek - 1874-1881 (Afrikaans, Hardcover)

New 10 were available
Indicative market price: R600.00
R546.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
KLCT-3111-G4A0
Bob Shop ID
179796090
Die Dorslandtrek - 1874-1881 (Afrikaans, Hardcover) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 11 working days



Min ander gebeurtenisse in die Suider-Afrikaanse geskiedenis het so ¿n onuitwisbare indruk gelaat as die Dorslandtrek. Die populre reisverhaalskrywer Lawrence Green het dit byvoorbeeld beskryf as ¿the most painful chapter in the whole history of the Afrikaner race¿.

Kort n hulle aankoms op Humpata het die graaf van Mayo die Dorslandtrekkers soos volg beskryf: ¿Taking them all round, a finer set of men I have never seen; without doubt, during that terrible seven years¿ journey it was a case of the survival of the fittest.¿

Die Dorslandtrek: 1874¿1881 vertel die aangrypende verhaal van die ongeveer 700 persone (benewens ¿n onbekende getal swart arbeiders) wat Transvaal gedurende die jare 1874 tot 1877 verlaat het en hulle in 1881 n ¿n swerftog van sewe jaar op Humpata op die hooglande van Angola gevestig het. Gedurende hulle epiese tog het ongeveer 230 blanke trekkers gesterf en ongeveer dieselfde getal na Transvaal teruggekeer. Hoewel ongeveer 130 babas gedurende die trek gebore is, het slegs ongeveer 370 persone hulle beloofde land uiteindelik bereik.

Die Dorslandtrek: 1874¿1881 is die eerste boek wat in amper veertig jaar oor di onderwerp verskyn. Bestaande feite word grondig ontleed en nuwe feite word op ¿n omvangryke wyse byeengebring. Die resultaat is die mees omvattende boek oor di aangrypende gebeurtenis.

Features

SummaryMin ander gebeurtenisse in die Suider-Afrikaanse geskiedenis het so ’n onuitwisbare indruk gelaat as die Dorslandtrek. Die populêre reisverhaalskrywer Lawrence Green het dit byvoorbeeld beskryf as “the most painful chapter in the whole history of the Afrikaner race”...
AuthorNicol Stassen
PublisherProtea Boekhuis
Release date20150311
Pages711
ISBN1-4853-0105-X
ISBN 13978-1-4853-0105-9

Recently viewed

Free shipping
Guess Jewels Women's Earrings (UBE28028)
New
R746.18

Customer ratings: 3 ratings

Very satisfied.
10 Jun 2015
Very good service
22 Jun 2015
I like your response !!!!!!!!!!!!!
26 Jul 2015