Die Dorslandtrek 1874 - 1881  /Nicol Stassen
Die Dorslandtrek 1874 - 1881  /Nicol Stassen
Die Dorslandtrek 1874 - 1881  /Nicol Stassen
Die Dorslandtrek 1874 - 1881  /Nicol Stassen

Die Dorslandtrek 1874 - 1881 /Nicol Stassen

New
1 available
R660.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
614031795

2015 groot formaat hardeband met stofjas en 711 bladsye nuut en ongelees.

Min ander gebeurtenisse in die Suider-Afrikaanse geskiedenis het so n onuitwisbare indruk gelaat as die Dorslandtrek. Die populêre reisverhaalskrywer Lawrence Green het dit byvoorbeeld beskryf as the most painful chapter in the whole history of the Afrikaner race.

 

Kort ná hulle aankoms op Humpata het die graaf van Mayo die Dorslandtrekkers soos volg beskryf: Taking them all round, a finer set of men I have never seen; without doubt, during that terrible seven years journey it was a case of the survival of the fittest.

Die Dorslandtrek: 18741881 vertel die aangrypende verhaal van die ongeveer 700 persone (benewens n onbekende getal swart arbeiders) wat Transvaal gedurende die jare 1874 tot 1877 verlaat het en hulle in 1881 ná n swerftog van sewe jaar op Humpata op die hooglande van Angola gevestig het. Gedurende hulle epiese tog het ongeveer 230 blanke trekkers gesterf en ongeveer dieselfde getal na Transvaal teruggekeer. Hoewel ongeveer 130 babas gedurende die trek gebore is, het slegs ongeveer 370 persone hulle beloofde land uiteindelik bereik.

Die Dorslandtrek: 18741881 is die eerste boek wat in amper veertig jaar oor dié onderwerp verskyn. Bestaande feite word grondig ontleed en nuwe feite word op n omvangryke wyse byeengebring. Die resultaat is die mees omvattende boek oor dié aangrypende gebeurtenis.

More from this seller

View all
Soos `n kosbare kleinood - Sita
R45
Dooiemansdeur - Daniel Hugo Gedigte
R55
R30 shipping
Stapeliads in cultivation - Edgar Lamb
R325
R30 shipping
Leroux: `n Lewe deur J.C. Kannemeyer
R155
Add to cart

Similar products

R30 shipping
German Publications of the Anglo-Boer War - Stassen & Van der Heyden
R155
Liefde, Seks en die hele kaboedel - Joke Nicol
R50
R30 shipping
W. Nicol: Sunrise on the Langeberge. Johannesburg, 1958
R180