This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27527

Similar products

Majuba : Dramatiese Voorvalle in die Eerste Vryheidsoorlog 1880-1881 -- V.E. d`Assonville (Geteken)
Secondhand
R130.00
Gedenkboek van die Dorslandtrek saamgestel deur J.P. Jooste
Secondhand
R290.00
Met Toga en Troffel, William Nicol
Secondhand
R65.00
Die Eerste Vryheidsoorlog in Natal 1880 - 1881 deur G A Chadwick
Secondhand
R390.00
Die Dorslandtrek 1874 - 1881  /Nicol Stassen Die Dorslandtrek 1874 - 1881  /Nicol Stassen Die Dorslandtrek 1874 - 1881  /Nicol Stassen Die Dorslandtrek 1874 - 1881  /Nicol Stassen
Die Dorslandtrek 1874 - 1881  /Nicol Stassen Die Dorslandtrek 1874 - 1881  /Nicol Stassen Die Dorslandtrek 1874 - 1881  /Nicol Stassen Die Dorslandtrek 1874 - 1881  /Nicol Stassen
Sold

Die Dorslandtrek 1874 - 1881 /Nicol Stassen

New 1 was available
R660.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
616697346

2015 groot formaat hardeband met stofjas en 711 bladsye nuut en ongelees.

Min ander gebeurtenisse in die Suider-Afrikaanse geskiedenis het so n onuitwisbare indruk gelaat as die Dorslandtrek. Die populêre reisverhaalskrywer Lawrence Green het dit byvoorbeeld beskryf as the most painful chapter in the whole history of the Afrikaner race.

 

Kort ná hulle aankoms op Humpata het die graaf van Mayo die Dorslandtrekkers soos volg beskryf: Taking them all round, a finer set of men I have never seen; without doubt, during that terrible seven years journey it was a case of the survival of the fittest.

Die Dorslandtrek: 18741881 vertel die aangrypende verhaal van die ongeveer 700 persone (benewens n onbekende getal swart arbeiders) wat Transvaal gedurende die jare 1874 tot 1877 verlaat het en hulle in 1881 ná n swerftog van sewe jaar op Humpata op die hooglande van Angola gevestig het. Gedurende hulle epiese tog het ongeveer 230 blanke trekkers gesterf en ongeveer dieselfde getal na Transvaal teruggekeer. Hoewel ongeveer 130 babas gedurende die trek gebore is, het slegs ongeveer 370 persone hulle beloofde land uiteindelik bereik.

Die Dorslandtrek: 18741881 is die eerste boek wat in amper veertig jaar oor dié onderwerp verskyn. Bestaande feite word grondig ontleed en nuwe feite word op n omvangryke wyse byeengebring. Die resultaat is die mees omvattende boek oor dié aangrypende gebeurtenis.

Recently viewed

See more
Bosch Serie 4 SMS45NI00T 13 Place Inox Dishwasher
New
R7,300.00
NOT Made in China - Adults - T-Shirt
New
R409.00
220V To 12V Power Converter 10A 160W Car To Home Converter Dedicated Inverter for Car Refrigerato...
New
R384.74
Free shipping
24% OFF
Kienzle Ladies Watch (815_3966)
New
R2,184.76 R2,862.90