R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die brief kom met die pos soos elke goeie brief. Maar die brief, gepos op Saterdag, 1 April, om 11uur in die oggend by poskantoor 23 in Munchen, bring geen goeie tyding nie. Geagte meneer die voorsitter en lede van die Olimpiese Komitee, Met die bouwerk aan die Olipiese stadion is op 'n sekere dag twee atoomknalkoppe ingebou. Die betonwerk verberg dit so goed dat niemand dit in hierdie laaste stadium van die werk sal kan opspoor nie. Die atoombomme kan elektronies van ver af afgevuur word. Elke deskundige op hierdie gebied sal u kan vertel hoe maklik dit is.