
Die Drie Klein Varkies VHS
Check my rate
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Oorspronklike band nog in goeie kondisie.
Een sonnige oggend het 3 klein varkies wakker geword met die nuus dat hulle vinnig van die plaas waar hulle groot geword het moet padgee omdat die slagter op sy pad is om hulle te kom slag. 'n Vinnige besluit dat hulle, hulle eie huisie gaan bou as hulle 'n lekker plekkie kry. Van bangheid vir die donker in 'n vreemde plek verdwaal hulle en kom in 'n woud uit. Min weetend dat daar 'n wreed en gulsige wolf en skelm jakkals ook in die woud bly, besluit hulle om hulle huisie reg in die woud te bou. Die tweede oudste varkie en die jongste varkie was nie baie lief vir harde werk nie, en terwyl hulle sing en dans bou hulle, hulle huisies, die een van hout en die ander van strooi. Die oudste asook die slimste varkie het vir hom 'n stewige huisie uit bakstene gebou. Kyk verder om te sien wat gebeur.
Hierdie strokiesprent is een van die films wat die elemente van emosies, spanning, humour en teergevoelens kombineer.
Posgeld R25 in SA - plus R10 vir ekstra item.