This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by PTO Books and Vinyl2639

Similar products

62% OFF
n Vreemdeling in ons Midde - Jac J.Brits
Secondhand
R190.00 R500.00
Skerm en Masker, 'n Keur uit die Afrikaanse Eenbedrywe - Gerhard J. Beukes (samesteller)
Secondhand
R120.00
Vier uitgesoekte eenbedrywe deur FCL Bosman
Secondhand
R40.00
Die Drie Weë: Vier Eenbedrywe / Jac J. Brits
Secondhand
R30.00
Die Drie Weë: Vier Eenbedrywe -- Jac J. Brits Die Drie Weë: Vier Eenbedrywe -- Jac J. Brits Die Drie Weë: Vier Eenbedrywe -- Jac J. Brits Die Drie Weë: Vier Eenbedrywe -- Jac J. Brits Die Drie Weë: Vier Eenbedrywe -- Jac J. Brits Die Drie Weë: Vier Eenbedrywe -- Jac J. Brits
Die Drie Weë: Vier Eenbedrywe -- Jac J. Brits Die Drie Weë: Vier Eenbedrywe -- Jac J. Brits Die Drie Weë: Vier Eenbedrywe -- Jac J. Brits Die Drie Weë: Vier Eenbedrywe -- Jac J. Brits
Die Drie Weë: Vier Eenbedrywe -- Jac J. Brits
+2
Closed

Die Drie Weë: Vier Eenbedrywe -- Jac J. Brits

Secondhand 1 was available
R35.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
646063613

Toestand : Goed.

Tweede druk, Tafelberg, 1981, Hardeband - Drama - 90pp.

Jac J Brits skryf van sy elfde jaar af en het oor die jare alle genres van die skryfkuns beoefen, behalwe draaiboeke wat volgende op sy lys is. Hy het veral werk op die gebied van die radiodrama gelewer.

Die drie weë bevat die eenbedrywe As die son ondergaan, Die laaste dae, Vakansie in Europa en Die drie weë. As die son ondergaan en Die laaste dae word ook opgeneem in Die reënboom en ander eenbedrywe onder redaksie van W.P. Steenkamp.

Vakansie in Europa word opgeneem in Kollig onder redaksie van Charles Fryer. Hierin wen n man n groot klomp geld en hy droom van n oorsese vakansie. Na sy gelukslag het hy egter nie n tekort aan raad nie en verskeie mense vertel hom wat hy met sy geld behoort te doen. Sy vakansiedroom word eindelik geblus wanneer hy een klein besonderheid onthou: sy kinders kan nie so lank uit die skool gehou word nie. Hy koop dan vir hom n nuwe motor en so word sy droom nie verwesenlik nie.

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Recently viewed

See more
Gary Moore - Wild Frontier Vinyl LP 180 Gram Press New
Secondhand
R150.00
18mm Nato Watch Strap Black/Red
New
R209.63
Verdi: La Forza del Destino (2CDs, Recorded 1941)
Secondhand
R40.00
GLACEON - HOLO RARE 25/131 POKEMON PRISMATIC EVOLUTIONS TRADING CARD
New
R12.00