Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
*** No International Shipping***
AGV DIE ELEKTRISITEIT KRAG ONDERBREKINGS WAT KOMMUNIKASIE VERINNEWEER, LAAT ASB 'N DAG OF WAT TOE VIR ALLE KOMMUNIKASIE.
AS ENIGSINS MOONTLIK SAL ITEMS GEKOMBINEER WORD OM POSGELD TE BESPAAR.
Die Driemanskap 'n Avontuur verhaal uit die dae van Jan Brand (JJG Grobbelaar)Ek weet nie of hierdie op die waarheid gebaseer is en of dit historiese agtergrond fiksie is nie.
Maw uit die Voortrekker / Boere / Ou Vrystaat Republiek tydperk.
Hardeband, min of meer A5 formaat.
Uitgewers: Nationale pers 1947. 276pp. Binding goed.