Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
geen datum van druk, hardeband met stofomslag 200 bladsye, die stofomslag is verweer, op die eerste skoon bladsye voor in die boek is daar met pen geskryf en is daar n skeurtjie in die blad, op bls 61 is daar n naam geskryf , van die bladsye is effens vergeel of het geel vlekkies van ouderdom,versending R25 in RSA. die verhaal is gegrond op die lewe van n werklike kleurvolle karakter uit die vroee Kaapse geskiedenis.