Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Titel:- Drosters
Skrywer:- F.A. Venter
ISBN:- 0-628-01334-5
Datum Gepubliseer:- 1978
Uitgawe:- Tweede Uitgawe, Eerste Druk
Harde Band
Bladsye:- 182
Groote:- 8vo (Octavo) 153mm x 228mm
Gewig:- 300g
Boek Kondiesie:- Goeie kondisie
Stofomslag Kondiesie:- Goeie kondisie
Beskrywing:- Diep in die vierde nag na ons aankoms, het die bomwerpers 'n dreuning oor die stad kom gooi. Ek hardloop na die venster en trek die blinding weg. Hulle dwarrel oor die hawe en oor die fabrieke aan die waterkant. Die soekligte steek spiese deur die donker, en hulle swaai deurmekaar soos die speke van 'n wiel wat draai. Vier bomme val soos druppels in die straal van die soeklig na onder.
Toe hoor ek 'n klop aan die deur...