This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by PTO Books and Vinyl2126

Similar products

Slampamperliedjies -- C. Louis Leipoldt
R60
R30 shipping
DIE BERGTRAGEDIE - C. Louis Leipoldt
R290
R30 shipping
SKOONHEIDSTROOS / C. LOUIS LEIPOLDT
R100
R30 shipping
20% OFF
Die Issiegrimmie-Bonso deur C. Louis Leipoldt (EERSTE UITGAWE)
R120 R150
Die Dwergvroutjie -- C. Louis Leipoldt
Die Dwergvroutjie -- C. Louis Leipoldt
Die Dwergvroutjie -- C. Louis Leipoldt
Die Dwergvroutjie -- C. Louis Leipoldt

Die Dwergvroutjie -- C. Louis Leipoldt

Secondhand
R60.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Monday, 13 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Product code:
HJGC
Bob Shop ID:
611454440

Toestand : Goed. 
        Eerste uitgawe, Nasionale Pers, 1937, Hardeband  - Roman - 250pp.

Die dwergvroutjieverskyn aanvanklik van 10 November 1933 tot 16 Maart 1934 as vervolgverhaal in Die Huisgenoot. Die verhaal speel af aan die begin van die negentiende eeu en beskryf die huwelikslewe van twee abnormale mense, die intelligente maar misvormde dwergvroutjie Nisba en die periodiek waansinnige man Lukas, die laaste telg van n familie wat met erflike kranksinnigheid belas is.

Op simpatieke wyse word die geduld en liefde van Nisba vir Lukas beskryf, teen die agtergrond van Lukas se waansinnigheid en kleptomanie, wat hom dryf tot verskeie moorde en sodoende eindelik tot sy ondergang lei.

In die ontrafeling van die moordgeskiedenisse kom Leipoldt se talent as skrywer van speurverhale tot sy reg en gee hy die leser ook n interessante blik op die regspleging aan die begin van die negentiende eeu.

Die figuur van Lukas is gebaseer op die ware verhaal van die kleptomaniese moordenaar Gert Johannes Swanepoel wat in 1856 in die openbaar op George opgehang is.

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
Prime Witness -- Steve Martini
R37
Steenbok tot Poolsee: verse -- Peter Blum
R48
Beggarman, Thief: A Novel -- Irwin Shaw
R40
Setting Sail for the New Millennium -- Ian Macdonald-Smith
R50