Die Eenjaarbybel: Nuwe Testament - Lees die volledige nuwe testament in 365 dae Die Eenjaarbybel: Nuwe Testament - Lees die volledige nuwe testament in 365 dae Die Eenjaarbybel: Nuwe Testament - Lees die volledige nuwe testament in 365 dae Die Eenjaarbybel: Nuwe Testament - Lees die volledige nuwe testament in 365 dae Die Eenjaarbybel: Nuwe Testament - Lees die volledige nuwe testament in 365 dae
Die Eenjaarbybel: Nuwe Testament - Lees die volledige nuwe testament in 365 dae Die Eenjaarbybel: Nuwe Testament - Lees die volledige nuwe testament in 365 dae Die Eenjaarbybel: Nuwe Testament - Lees die volledige nuwe testament in 365 dae Die Eenjaarbybel: Nuwe Testament - Lees die volledige nuwe testament in 365 dae Die Eenjaarbybel: Nuwe Testament - Lees die volledige nuwe testament in 365 dae

Die Eenjaarbybel: Nuwe Testament - Lees die volledige nuwe testament in 365 dae

Secondhand 1 available
R45.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
650182579

Daaglikse Bybelstudie is noodsaaklik vir geestelike groei en volwassenheid daaroor is alle geestelike leiers dit eens. Talle Christene is op soek na 'n manier waarop hulle God se lewende Woord sistematies en doelgerig kan deurlees. Die Een-jaarbybel: Nuwe Testament bied aan hulle die ant-woord. Dit voorsien in 'n baie groot behoefte, want: Die Eenjaarbybel: Nuwe Testament is uniek; dit stel die leser in staat om die hele Nuwe Testament sistematies en gerieflik deur te lees. Elke dag is 'n leeservaring vol diepte en verskeidenheid. Dit bevat die hele Nuwe Vertaling van die Bybel (Nuwe Testament) in Afrikaans 'n vertaling wat baie gewild is in Suid-Afrika, omdat dit so duide-lik en verstaanbaar is. Dit bevat ook die boek Spreuke. Elke dagstuk is in drie dele verdeel. Die eerste is 'n gedeelte uit die vier Evangelies, Handelinge of Openbaring. Die tweede is uit een van die Send-briewe, en die derde is 'n kort gedagte uit Spreuke. Na elke Skrifgedeelte (behalwe die deel uit Spreuke), is daar 'n kort Oordenking, wat die leser in staat sal stel om die gelese gedeelte op sy lewe toe te pas. Die Eenjaarbybel: Nuwe Testament kan met groot vrug gebruik word tydens Bybelstudie en persoon-like stiltye. Dit is ook by uitnemendheid geskik vir gebruik tydens huisgodsdiens. Die Eenjaarbybel: Nuwe Testament kan jaar na jaar gebruik word. Die leser kan op enige dag van die jaar daarmee begin, en van daar af voortgaan. Dit is eenvoudig en duidelik uiteengesit. Hardeband Bybelteks en oordenkings


Kondisie: 4

Add to cart

Recently viewed

1960 FRANCE SOWER
Secondhand
R1.40
South West Africa - 1984 Traditional Headdresses Full Set of 4 Maximum Cards
Secondhand
R10.00
Alloy Wheel Repair Kit
New
R300.00
Cuba - 1969 - Agriculture and Animal Husbandry Series - 12 cancelled stamps
Secondhand
R18.00 No bids

Similar products

Die Bybel | Heilige Skrif in Afrikaans - Volledige Ou en Nuwe Testament
Secondhand
R79.00
Ontsluit die Nuwe Testament - Stephan Joubert
Secondhand
R125.00
Die Eenjaarbybel Nuwe Testament lees die volledige nuwe testament in 365 dae
Secondhand
R125.00
40% OFF
Bible - Die Lewende Nuwe Testament - A
Secondhand
R150.00 R250.00