This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Tamburlaine Must Die
Secondhand
R45.00
Audiobooks - Now (In A Minute) (CD)
New
R545.00
Vyftien Minute - Karen Kingsbury
Secondhand
R130.00
A Nicer way to die
Secondhand
R50.00
Die eerste 5 minute na die dood Die eerste 5 minute na die dood
Die eerste 5 minute na die dood Die eerste 5 minute na die dood
Sold

Die eerste 5 minute na die dood

Secondhand 1 was available
Indicative market price: R30.00
R30.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
50887288
Bob Shop ID
590084363

Skrywer: Isak Burger

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

Die belangrikste oomblikke in n mens se lewe is die eerste vyf minute na die dood. Die woorde het by my vasgesteek en my laat dink: Waarom vyf minute na die dood? Toe het ek besef dat hierdie eerste oomblikke na die dood elke mens wat op aarde geleef het, duidelik en finaal tot die besef sal laat kom dat dit wat hy of sy in hierdie lewe geglo of nie ge-glo het nie, waar en die moeite werd was of nie was nie. Dit sal die wonderlikste oomblikke wees vir die wat dan besef: Dit wat die Bybel geleer het, is waar; my verlossing deur Christus, my weergeboorte, was eg; my toewyding en geloof was die moeite werd. Aan die ander kant sal dit n oomblik van die grootste ontnugtering en wanhoop wees vir die onverskillige, die ongelowige, die ateis en die agnostikus, wanneer die finaliteit en vreeslikheid van God se oordeel oor hulle losbreek. Vir die ongelowige sal alles dan te laat en tevergeefs wees. Die eerste vyf minute na die dood vir sommige die wonderlikste oomblikke, vir ander die vreeslikste oomblikke van hulle bestaan. Ek besef dat n mens eintlik nie van vyf minute na die dood kan praat nie, want met die dood beweeg ons in n dimensie in waar tyd nie meer bestaan nie. Die verhaal wat Jesus vertel het en waaroor ek met jou in hierdie boek gesels, speel egter direk na die dood af, toe die afgestorwenes aan die ander kant aankom en die werklikheid van die lewe na die dood ontdek. Vir ons wat nog in die dimensie van tyd en ruimte leef, maak dit dan net sin om van vyf minute na die dood te praat.

Recently viewed

See more
YI-71 Car Steering Wheel Booster Ball Car Power Handle (Silver Grey)
New
R236.27
10% OFF
26inch Lace Front Wigs Long Wavy Synthetic Wigs Hair - Black
New
R457.00 R507.00
Party Blue Snack Box - 6 Pack
New
R45.99
Dala Acrylic Craft Paint White 250ml
New
R221.00