Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie DVD is saamgestel om vir jou riglyne te gee. Dit is beginsels wat ek deur die jare geleer het en vrae wat baie ouers my gevra het. Elke kraameenheid verskil en elke persoon wat met jou gaan gesels het sy eie mening en het die voorreg gehad om dalk self kinders groot te maak. Onthou, almal gaan wil help en raad gee, maar hierdie is die begin van julle nuwe lewe saam. Julle kan besluit wat by julle lewenstyl pas en waarmee julle gemaklik is. Julle mag dalk nou onseker voel, maar ek weet julle wil net die beste h' vir die nuwe lewentjie. Daarom is dit belangrik om die regte besluite te neem. Hierdie bondeltjie pienk of blou is julle babatjie. Geniet elke oomblik van ouerskap.
ALL MY ITEMS ARE ORIGINAL. THIS ITEM IS BRAND NEW. Estimated delivery is 7-20 business days - but could also be much quicker. Oh, and please don’t buy today if you needed it yesterday. Sometimes a longer delivery time is required. Please place Christmas orders EARLY.