Die Eerste lewe van Adamastor: 'n novelle -- André P. Brink Die Eerste lewe van Adamastor: 'n novelle -- André P. Brink Die Eerste lewe van Adamastor: 'n novelle -- André P. Brink Die Eerste lewe van Adamastor: 'n novelle -- André P. Brink Die Eerste lewe van Adamastor: 'n novelle -- André P. Brink
Die Eerste lewe van Adamastor: 'n novelle -- André P. Brink Die Eerste lewe van Adamastor: 'n novelle -- André P. Brink Die Eerste lewe van Adamastor: 'n novelle -- André P. Brink Die Eerste lewe van Adamastor: 'n novelle -- André P. Brink Die Eerste lewe van Adamastor: 'n novelle -- André P. Brink

Die Eerste lewe van Adamastor: 'n novelle -- André P. Brink

1 available / secondhand
R59.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
645997288

Toestand : Goed.
Saayman & Weber, 1988, Sagteband - Novelle - 78pp. ISBN 9780797100329.
'n Roman wat in die tagtigerjare verskyn het en gebaseer is op die mite van die reus Adamastor, wie se liggaam glo die gebergtes van die Stormkaap gevorm het.
Dis 'n aardse liefdesverhaal, geskryf met humor en 'n speelse geestigheid. Dit speel af in die tyd toe die eerste Europeers in die Kaap aangekom en kontak gehad het met die Khoi-Khoi. Die verteller, T'kama, neem 'n wit vrou gevange, versteek haar totdat die skepe uiteindelik sonder haar vertrek, en neem haar saam op 'n lang swerftog die binneland in, teen alle raad en waarskuwings van ou Khamab en die ander. 'n Reis van vele ontberinge en frustrasies...
"Dit is weer die verhaal van 'n Oomblik in die wind, van kolonialisasie en bedrog; dit is die verhaal van Afrika en Europa; maar dit is ook humor, mitologie en legende: die van Europa en die van Afrika - van Afrika die Prometheus-vasteland." - Ampie Coetzee.

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Add to cart

Recently viewed

See more
Paladins In Spain - By Elizabeth Farjeon
R200.00
Xiaomi G27i FHD 27″ IPS Gaming Monitor
R4,339.00
45% OFF
1Pc 15.75x23.62inch 40x60cm Floor Mat
R311.00 R566.00
Silk Screen Full Screen Tempered Glass Screen Protector for iPhone 17 Air Black
R222.58

Similar products

52% OFF
Lobola vir die lewe - Andre P. Brink
R290.00 R610.00
Die eerste lewe van Adamastor - Karel Schoeman
R230.00
KENNIS VAN DIE AAND - ANDRE P. BRINK - EERSTE EDIESIE VAN HIERDIE VERBANNE UITGAAF
R120.00
André P. Brink Die Muur van die Pes
R49.00