n Roman wat in die tagtigerjare verskyn het en gebaseer is op die mite van die reus Adamastor, wie se liggaam glo die gebergtes van die Stormkaap gevorm het. Dis 'n aardse liefdesverhaal, geskryf met humor en 'n speelse geestigheid. Dit speel af in die tyd toe die eerste Europeers in die Kaap aangekom en kontak gehad het met die Khoi-Khoi. Die verteller, T'kama, neem 'n wit vrou gevange, versteek haar totdat die skepe uiteindelik sonder haar vertrek, en neem haar saam op 'n lang swerftog die binneland in, teen alle raad en waarskuwings van ou Khamab en die ander. 'n Reis van vele ontberinge en frustrasies ... 'Dit is weer die verhaal van 'n Oomblik in die wind, van kolonialisasie en bedrog; dit is die verhaal van Afrika en Europa; maar dit is ook humor, mitologie en legende: die van Europa en die van Afrika ' van Afrika die Prometheus-vasteland.' aldus Ampie Coetzee.

Title: Die eerste lewe van Adamastor
Sub Title: 'n novelle
Author: Andre Philippus Brink
Publisher: Human & Rousseau
Year: 2001
Number of pages: 78
ISBN: 9780798141734
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever