Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe,eerste druk van die gewilde skrywer se EERSTE boek gedruk deur Culemborg uitgewers,dieselfde uitgewers van Ingrid Jonker se eerste boekie genaamd "Ontvlugting".Boek het vorige eienaar se naam op voorste skutblad en bladsye effens vergeel wat algemeen is vir hierdie skaars titel.Geen stofomslag.