Die Eerste Lewe van Colet - Etienne Leroux
Check my rate
View locations
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Etienne Leroux is vandag 'n beroemde skrywer. In die literᅢᆰre wᅢᆰreld geniet hy internasionale aansien en wanneer daar 'n nuwe werk uit sy pen verskyn, is dit oombliklik groot nuus. Die eerste lewe van Colet was die eerste roman waarmee hy sy debuut in die harde wᅢᆰreld van die letterkunde gemaak het. Maar reeds in hierdie vroeᅢᆱ werk het hy hom onderskei as 'n buitengewoon knap skrywer, 'n kunstenaar wat die krag van suggestie ken en met 'n besliste boodskap besiel is. ,,Hoekom dreun die see so? vra Colet heel in die begin van hierdie roman aan die bruin vrou wat hom oppas. ,,Dis die gehuil van verlore siele, antwoord sy onder meer. En daar begin dit : die baie waaroms wat hom pynig en verwar en aftakel totdat hy nie meer vra ,,hoekom nie, net weet: ᅢᄄk is en die lewe is en dis alles 'n wildernis. Leroux het nou al groot hoogtes bereik. Hy is bewus van die gebreke in sy vroeᅢᆱre werk. Nogtans is dit boeiend om die eerste roman van hierdie fenominale skrywer te lees, want daarin vind mens die varsheid wat so kenmerkend is van goeie kunstenaars se eerste werke.
Hardeband
Condition: Good