Die Eerste Siklus

Die Eerste Siklus

23 available / new
Indicative market price: R100.00
R49.00
51% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9780798156271
Bob Shop ID
594316675

Die verband en samehang tussen Etienne Leroux se eerste drie romans is nie in die vyftiger- en sestigerjare al raakgesien nie; die sikliese aard is eers later bevestig en die drie romans is in 1986 die eerste keer in een band gepubliseer as Die eerste siklus.

Die eerste lewe van Colet (1955) is 'n ontwikkelingsroman in kroniekvorm; die leser beleef die seun Colet se groei van kind tot jong volwassene (die tydperk is 1921 tot ongeveer 1942), met as fokus sy seksuele ontwaking. Hilaria (1957) volg daarop en vertel hoe Colet, nĂ¡ sy terugkeer van die oorlog (in die jaar 1946) help met 'n advertensieveldtog vir plastiek-blindings. Die mugu (1959) is 'n satiriese reisverhaal: die dooltog van Gysbrecht Edelhart deur die strate van Kaapstad.Elize Botha het daarna verwys as die eerste siklus "in die groter siklus-in-wording wat Etienne Leroux se werk in wese is". Dit vestig reeds die patroon van mitiese parallelle wat in Leroux se latere romans so sterk voorkom.

Add to cart

Recently viewed

See more
Saawariya/Bhool Bhulaiyaa - Dvd
R25.00
Killer Deals Silicone Strap for Huawei Band 6 - Purple
R349.00
Alfa Opel Fiat Camshaft Sensor 0281002213,46481640, 46432103, 60814770
R699.99
Carry on Cooking - Methodist Womens Auxiliary Cape District
R190.00

Similar products

24% OFF
Eerste Wals
R200.00 R264.00
Die Misdade van die Vaders: 'n Verhaal uit die Dae van die Voortrekkers [Afrikaans] | A. du Biel
R60.00
Die Dodelikste Donuts in die Heelal
R50.00
Die Laaste van die Hugenote - Okes, Nancy
R110.00